(0)
Enige tyd, enige plek, enige houer!

Raak kreatief met Kerssand, en transformeer enige houer in ‘n splinternuwe kers! ‘n Fyn sandagtige waks wat in meeste hittebestande houers gegooi kan word om jou eie unieke, eko-vriendelike, vars kers te skep, oor-en-oor. Kerssand is in wese die vinnigste en mees moeitevrye kers op die mark, so eenvoudig soos 1.2.3

EEN.

Vind ‘n geskikte hittebestande houer met ‘n deursnee van minstens ~8cm.

TWEE.

Gooi die Kerssand in die houer en plaas die lont sodat ~5mm van die lont ontbloot bly en laat ~4cm vrye spasie aan elke kant van die lont, insluitend ongeveer ~1cm aan die onderkant.

DRIE.

Steek aan en geniet! Vul aan soos nodig!

SHOP

5 000ml (~500+ure/hours)

Category:
Kers/Candle
Price:
R 1,600.00
{{variant.name}}:
{{opt.name}}
{{opt.value ? '' : opt.name}}
{{opt.value ? '' : opt.name}}
Description

~500+ uur  |  70 Lonte  |  Geurloos  |  100% Natuurlike Wit Waks 

~500+ hours  | 70 Wicks  | Odorless  | 100% Natural White Wax

 

*5,000ml / 5L = 2,94kg

= 20 x 250ml cup-sized candles, each burning ~15hours+.

 

‘n Fyn sandagtige wit waks wat in meeste hittebestande houers gegooi kan word om jou eie unieke, eko-vriendelike, vars kers te skep, oor-en-oor. Die eenvoudigste self-doen kers op die mark!

-----------------------------------------------------

A fine white wax that can be poured into most heat-resistant containers to create your own unique, eco-friendly, fresh candle, over and over again. The simplest DIY candle on the market!

Kitsgids tot die maak
van jou unieke kers
Trou Venue’s, Events & Dekor…

– Spandeer jy kosbare tyd aan die skrop van 20+ waks en swart roet houertjies? 

 

– Gooi jy oorblywende kerse saam met jou swaarverdiende geld weg? 

 

– Sukkel jy om unieke bekostigbare kerse te kry? 

 

Kerssand is enig in sy soort, die een oplossing vir al die bogenoemde. Kerssand bied bulk-emmers aan wat ‘n brandtyd van ~2000+ uur het en 200+ lonte insluit. Een lont se brandtyd is ongeveer ~15 uur.

 

Kontak ons indien jy belangstel om in BULK aantekoop, of 'n produk demonstrasie by jou venue sal verkies.

kontak ons vir meer inligting

Of jy nou op soek is na ‘n nuwe vars kers om atmosfeer in jou huis te voeg, ‘n gesellige atmosfeer vir jou geleenthede wil skep, of bloot net ‘n betroubare bron van lig wil hê tydens loadshedding.., Kerssand is die antwoord. Met hul langdurige brandtyd sal hul beslis die nuwe vars spilpunt van jou huis en geleentheid word.

Naam en Van *
E-pos *
Boodskap *

Namibian supplier Contact details 

 

+264 81 214 6342  |  sales@kerssand.com.na  |  https://www.kerssand.com.na/